Vat jou lewe terug | Debt Rescue Blog


Wanneer die lewe gebeur, gebeur dit sonder om vrae te stel. Dit is presies die situasie waarin ek my bevind het toe teëspoed oor my pad begin kom het,” sê Dawn*, ’n getroude vrou van in
haar 50’s wat sake in eie hande geneem het om te begin geld verdien, “Ek het besluit om self
in te spring en my eie onderneming te begin nadat ek afgelê is en nie weer kon werk kry nie.”

Dié inwoner van Kempton Park sê dit het eers goed gegaan, met die gewone groeipyne wat ‘n nuwe onderneming maar ervaar.” Maar veranderinge in die ekonomiese omgewing, wat buite my beheer was, het druk op die onderneming begin plaas.”

Voor dit het sy elke maand haar skuld betyds betaal. ”Maar skielik kon ek nie my maandelikse verpligtinge nakom nie.” Dit is waarskynlik een van die dinge wat nuwe sake-eienaars die meeste vrees: Kort voor lank moes sy begin besluit watter rekeninge betaal sou word en watter moes wag. En dit alles terwyl sy kos op die tafel moes sit en ‘n dak oor haar gesin se kop hou.

“Daarvandaan het dinge begin sneeubal, en ek het onophoudelik foonoproepe van krediteure gekry wat betaling eis en my met regstappe en herinbesitneming dreig. Ek was radeloos bang en gefrustreerd, en dit het gevoel asof daar geen begrip vir my wanhopige situasie was nie.”

Dawn het navorsing gedoen en op Debt Rescue afgekom. “Hulle was geduldig en ondersteuned en het my ‘n volhoubare manier help vind waarop ek my skuld elke maand kon betaal en terselfde tyd steeds my lewenskoste kon bekostig.”

Die verligting was onmiddellik, sê sy. “Hulle het al die kommunikasie met die krediteure hanteer, en ek kon weer asemhaal en slaap.”

“Die beste dag was toe ek my laaste rekening vereffen het en eindelik van die skuldlas ontslae was. Skuldberading is eerlikwaar die enigste manier hoe ek my weg sou kon vind uit die skuldspiraal waarin ek was.”

* Skuilnaam

So werk dit

  1. Gaan na hul webtuiste debtrescue.co.za en vul ‘n skuldassessering in. Dis gratis, neem net ‘n paar minute, en jy is onder geen verpligting om hul hulp te aanvaar nie.
  2. Debt Rescue assesseer jou sitausie en stel ‘n terugbetalingsplan voor. Hulle bepaal of jou maandelikse uitgawes en skuld meer as jou inkomste is.
  3. As jy dit aanvaar, word jy onder skuldberading geplaas en geniet jy onmiddelike beskerming van skuldeisers. Debt Rescue lig al jou kredietverskaffers sowel as die kredietburo ook namens jou in dat jy onder skuldberading ding is.
  4. Jy begin betaal aan ‘n enkele, maandelikse, verminderde betaling wat jy kan bekostig.
  5. Jou terugbetalingsplan word gefinaliseer deur ‘n hofbevel wat verkry word deur Debt Rescue se spesialisprokureurs.
  6. Jy word deur die hele proses beskerm teen regsaksie deur jou skuldeisers en kan gelukkiger, minder gespanne dae ervaar.

Die beoordeling is pasgemaak en volkome gratis en sonder verpligtinge. Gaan vandag nog na debtrescue.co.za om hulp te kry.

Die voordele sluit in:

  • Onmiddelike verligting as Debt Rescue jou skuld namens jou met krediteure onderhandel.
  • ‘n Enkele, bekostigbare maandelikse paaiement tot skuldterugbetalings word vasgestel.
  • Jou lewenskoste word in berekening gebring.
  • Jy kry beskerming teen regstappe.
Like

Like
Love
Haha
Wow
Sad
Angry



Source link